Save
Notify Similar
N$1,050,000
sold

3 bedroom house Henties Bay Central

3 Beds
3 Baths
2 Garages
157m²
480m²
Lostaande Huise Te Koop In Hentiesbaai

Te Koop - Hentiesbaai

N$1,050,000

Opsoek na `n vakansie huisie by die see? Dan is die huisie die perfekte opsie. Dis klein genoeg vir die gesin maar ook groot genoeg om gemaklik te woon.

`n Groot erf van 480sqm wat genoeg spasie verskaf vir die kinders om in te speel. Met 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Oop plan kombuis,eetkamer en sitkamer. Dubble motorhuis - groot genoeg vir die bakkie en die vistokke. Buite ingeboude braai.

Vir meer inligting sakel vir Rochelle Mulder - LaRochelle Properties op 0818593213 of per whatsapp op 081 794 6016.

#Hentiesbaai #vakansiehuis #huisbydiesee #visvang #eiendomtekoop #propertyforsale #larochelleproperties #namibiaproperties #holidayseason #holidayhome

Property Type
House
Bedrooms
3
Bathrooms
3
Stand Size
480m²
Building Size
157m²
Living Area
2
Garages
2
Garden
Yes
Reference
2212866
Property history
Listed to rent at N$1,050,000
02 Feb 2024
Get to know Henties Bay
Slowly at first, but more rapidly during the last decade, Henties Bay has expanded to include holiday homes that could feature in property and décor magazines along with the grandest of dwellings.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent