Save
Notify Similar
N$1,150,000

2 bedroom house for sale in Suid Duin

2 Beds
1.5 Baths
2 Garages
137m²
810m²
Huis In Hentiesbaai Te Koop - Suid Duin

Te Koop - Hentiesbaai

N$1,150,000

Opsoek na `n vakansie huisie by die see? Dan is die huisie die perfekte opsie. Dis klein genoeg vir die gesin maar ook groot genoeg om gemaklik te woon.

`n Groot erf van 810sqm wat genoeg spasie verskaf vir die kinders om in te speel. Met 2 ruim slaapkamers en 1 1/2 badkamers. Oop plan kombuis,eetkamer en sitkamer. Dubble motorhuis - groot genoeg vir die bakkie en die vistokke. Ingeboude braai.

Onderdak grote van 137sqm. Genoeg spasie om aan te bou as jy groter benodig.

Vir meer inligting sakel vir Rochelle Mulder - LaRochelle Properties op 0818593213 of per whatsapp op 081 794 6016.

#Hentiesbaai #vakansiehuis #huisbydiesee#visvang #eiendomtekoop #propertyforsale#larochelleproperties#namibiaproperties#holidayseason#holidayhome

Property Type
House
Bedrooms
2
Bathrooms
1.5
Stand Size
810m²
Building Size
137m²
Living Area
2
Garages
2
Garden
Yes
Reference
2200928
Property history
Listed for sale at N$1,150,000
14 Nov 2023
Get to know Henties Bay
Slowly at first, but more rapidly during the last decade, Henties Bay has expanded to include holiday homes that could feature in property and décor magazines along with the grandest of dwellings.
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent